Josua se Hoekie (Hennie van Zyl )
Product description
n' Bundeltjie gedagtes van jare gelede, party met 'n bietjie humor, wat êrens maandeliks in die hoekie van die Rekord-koerant verskyn het. Dit alles ter nagedagtenis aan Henie van Zyl, wat niks ontsien het om de Woorde van God by Alle mense uit te kry nie.
'n Tikkie humor, maar altyd suiwer Woorde !