Die Pragtige Evangelie van Johannes

Die Pragtige Evangelie van Johannes (Francois du Toit)
R150,00 incl VAT

Product description

Nie een van die dissipels kon ons oorsprong in God beter vasvang as Johannes nie. Dit gaan nie oor jou bloedlyn, en of jy 'n gewenste of ongewenste kind was nie. Dit gaan nie oor waar jy vandaan kom nie, maar uit Wie jy gebore is. (Johannes 1:13) Jy is nie bloot die produk van jou ouers se keuses nie. Jy is God se droom wat waar geword het. Jy is inderdaad een van die mooiste gedagtes wat God nog gehad het.


Products specifications
CategoryReligion
AuthorFrancois du Toit
Book DetailsPaperback / 266 Pages / Black & White Text / White Bond Paper
Size 210 x 148mm
LanguageAfrikaans
Product tags